Skip to content

Pappas beloof aanspreeklikheid terwyl sy tweede termyn as uMngeni-burgemeester begin [KLANK]

# uMngeni-burgemeester Chris Pappas beloof om voorkeur te gee aan ekonomiese groei, werkskepping, onderhoud aan infrastruktuur en veiliger gemeenskappe terwyl sy tweede vyfjaar-termyn begin. Hy het die pas ingehuldigde raad toegespreek en gesê 61-persent kiesers se mandaat beteken meer verantwoordelikheid, nie self-geregtigheid nie. Pappas erken dat uitdagings soos armoede en slaggate bly. Hy beloof deursigtige bestuur, finansiële bestendigheid en om na kritiek te luister. Hy sê die volgende hoofstuk moet bewys dat vordering volhoubaar is:

ENG-PappasOnMunicipalities