# Rand Merchant Bank het sy Asië-Afrika-strategie uitgebrei deur Rand Merchant Advisory in Beijing te open om bande met Chinese ondernemings wat in Afrika belê te versterk. RMB sê die nuwe kantoor sal oorgrenshandel, belegging, buitelandse valuta en transaksiebankdienste ondersteun terwyl handel tussen China en Afrika 5,8-duisend-miljard-rand oorskry. Die bank sê die uitbreiding bou voort […]
# Die United African Transformation sê president Cyril Ramaphosa se oorwinning met sy tussentydse interdik vrywaar hom nie van aanspreeklikheid oor die Phala Phala-saak nie. Die party se woordvoerder Mighty Mabule sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof se besluit om die Parlement se Artikel 89-ampsklagproses tydelik te staak, is ‘n prosedurele uitspraak en nie ‘n vryspraak nie. […]
# Veteran South African actor Seputla Sebogodi is being laid to rest today at Ga-Mothapo outside Polokwane in Limpopo. The 63-year-old died last week from diabetes-related complications. Best known for his role as Kenneth Mashaba in Generations, Sebogodi enjoyed a distinguished career in television and theatre, featuring in productions including Scandal, Suburban Bliss and The […]
# The Forum for South Africa has expressed disappointment over the court interdict halting Parliament’s Section 89 impeachment proceedings against president Cyril Ramaphosa. FOSA says the decision delays the accountability South Africans deserve and argues that Ramaphosa had sufficient opportunity to challenge the Independent Panel report earlier. FOSA spokesperson Tebogo Mashilompane has called on the […]
Die EFF stel die naweek amptelik sy 2026 Plaaslike Verkiesingsmanifes in Limpopo bekend. Die party se sekretaris-generaal Marshall Dlamini het aan die SABC gesê munisipaliteite is geïdentifiseer met die doel om oorwinnings te behaal. Hy sê die party sal ook burgemeesterskandidate in sleutelgebiede bekend maak:
# Build One South Africa sê die Parlement moet dringend appelleer teen die Hooggeregshof in die Wes-Kaap se uitspraak wat die Artikel 89-ampsklagproses teen president Cyril Ramaphosa tydelik gestaak het. Die party sê die besluit vertraag aanspreeklikheid oor die Phala Phala-skandaal. Graham Charters van BOSA het die Nasionale Vergadering versoek om sy grondwetlike plig te […]
# ActionSA het sy steun vir die volle inkontraktering van veiligheidswagte in die Stad Johannesburg herbevestig. Die party sê sekere wagte, wat onder die voormalige burgemeester Herman Mashaba se administrasie ingekontrakteer is, word nie genoeg betaal nie ondanks die feit dat hulle 12-uur skofte werk. Nandi Ndaba van ActionSA sê inkontraktering het reeds salarisse en […]
# Die energiereguleerder, Nersa, het die openbare konsultasietydperk verleng oor sy konsepmarkondersoek na vaste en opwekkingskapasiteitstariewe wat deur elektrisiteitsverspreiders gehef word. Die sperdatum vir skriftelike voorleggings is van 27 Julie na 8 September verskuif om belanghebbendes meer tyd te gee om gedetailleerde terugvoer te verskaf. Charles Hlebela van Nersa moedig elektrisiteitskliënte, munisipaliteite, Eskom, bedryfsgroepe en […]
# Energy regulator, Nersa, has extended the public consultation period on its draft market inquiry into fixed and generation capacity charges levied by electricity distributors. The deadline for written submissions has been moved from 27 July to 8 September to give stakeholders more time to provide detailed feedback. Nersa’s Charles Hlebela encourages electricity customers, municipalities, […]