Skip to content

MK en ANC voer koalisiegesprekke [KLANK]

# Die adjunkleier van die MK-party, Duduzane Zuma, het bevestig die party het koalisiegesprekke met die ANC gevoer. Zuma sê die doel is om dienslewering te verbeter en klein dorpe tot ekonomiese sentrums te ontwikkel. Hy sê politieke verskille behoort nie te verhoed dat partye met mekaar in gesprek tree en gemeenskaplike grond vind nie. Die MK-party het in verskeie munisipaliteite in KwaZulu-Natal sterk presteer:

ENG-ZumaOnCoalitions