Skip to content

Mantashe vra nuwe ANC-strategie om middelklaskiesers te lok [KLANK]

# Die nasionale voorsitter van die ANC, Gwede Mantashe, sê die party moet sy benadering tot die werwing van kiesers uit die middelklas heroorweeg, in die lig van sy dalende kiesersteun. Mantashe het in die ANC Connect-internetuitsending gesê die middelklas moet by sektorale gesprekke betrek word om oplossings te vind. Hy het beklemtoon groter deelname sal kiesers help om die party se boodskap te verstaan ​​en te voel hulle is deel van die politieke proses:

ENG-MantasheOnMiddleClass