# The High Court in Pretoria dismissed suspended member of the Gauteng Organised Crime Unit Sergeant Fannie Nkosi’s appeal against the Pretoria North Magistrate’s Court decision to deny him bail. The court found that the magistrate did not err in refusing bail. Nkosi remains in custody facing charges including theft, defeating the ends of justice, […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, has welcomed the arrest of two suspects in Mozambique in connection with the murder of South African tourists Dina and Ernst Marais in the Kruger National Park in Limpopo. The arrests were made through cooperation between Mozambican investigators, conservation partners and park rangers. Aucamp says […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het 337 Hyundai Tucson NX4 N-Line M1-voertuie herroep wat in 2023 verkoop. Hyundai Automotive se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê die betrokke voertuie kan moontlik onverwagte noodremming ondervind weens ‘n fout in die voorbotsings-vermydingstelsel. Die probleem kan ‘n veiligheidsgevaar inhou. Sy raai eienaars aan om gemagtigde Hyundai-handelaars te kontak vir ‘n gratis […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die regering is daartoe verbind om samewerking tussen munisipaliteite en tradisionele leierskapsinstellings te versterk. Hy het ‘n raadplegings-byeenkoms gelei tussen sy departement en die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers oor die Hersiene Konsep-witskrif oor plaaslike regering. Hlabisa sê die hersiening bied ‘n […]
# RISE Mzansi versoek president Cyril Ramaphosa om ten volle saam te werk met die Parlement se ampsklag-komitee en sê verantwoordbaarheid is noodsaaklik om Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie te versterk. Makashule Gana van die party het die oproep gedoen tydens die Nasionale Vergadering se begrotingsrede-debat en voer aan niemand is bo die wet verhewe nie. […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die Regulasies ingevolge die Wet op Dieresiektes gewysig om inenting teen voëlgriep toe te laat. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging kommer uitgespreek het oor die uitwerking van massa-uitdunning tydens uitbrekings. Steenhuisen sê die nuwe raamwerk sal boere wettig toegang gee tot inenting, biosekerheid en toetsmaatreëls om […]
# Deputy president Paul Mashatile has called on the Aurobindo Group to use South Africa as a Pan-African export hub for the pharmaceutical sector. Speaking during a meeting with the company in India, Mashatile said the partnership could create jobs, develop skills and strengthen regional supply chains with government support, through special economic zones, investment […]
# The National Consumer Commission announced the recall of 337 Hyundai Tucson NX4 N-Line M1 vehicles sold in South Africa in 2023. Hyundai Automotive spokesperson Phetho Ntaba says the affected vehicles may experience unintended emergency braking due to a fault in the forward collision avoidance system. The issue could pose a safety risk. She says […]
# Amazon het sy Prime-intekeningsdiens in Suid-Afrika bekendgestel, wat gratis aflewering op dieselfde dag en die volgende dag insluit, asook videostroming, wolk-speletjies en eksklusiewe inkopie-aanbiedings. Dit kos 59-rand per maand of 399-rand per jaar ná ‘n gratis proeftydperk van 30-dae. Volgens Amazon sal Prime-lede ook toegang hê tot Prime Video, Amazon Luna, Twitch-voordele en eksklusiewe […]