# Eskom sê sewe van Suid-Afrika se nege provinsies loop nie meer deur onder ladingvermindering nie en 1,6-miljoen klante se elektrisiteitsvoorsiening is weer normaal. Die nutsdiens sê klante wat geraak word, het met 94-persent afgeneem, van 1,69-miljoen tot net meer as 102-duisend. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê hulle werk in die oorblywende gebiede en wil ladingvermindering teen Maart 2027 heeltemal uitskakel. Suid-Afrika spog ook met 546 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag:
Eskom sê ladingvermindering het met 94-persent gedaal [KLANK]
ENG-MokwenaOnReduction