# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille sê die 2026/27-toerisme-hackathon-uitdaging, sal klein toerisme-ondernemings help om nuwe markte te bereik. Die inisiatief is by die Universiteit van Kaapstad bekendgestel, waar 50 studente digitale oplossings vir toerismebesighede in landelike gebiede en townships ontwikkel het. De Lille sê die inisiatief beoog om aanlyn besprekings te verbeter, minder bekende bestemmings te bevorder en toegang tot digitale betalings uit te brei. Sy het ook klem gelê op die belangrikheid van werkskepping in die groeiende digitale ekonomie:
Toerisme-hackathon sal nuwe markte vir ondernemings in townships en landelike gebiede bereik [KLANK]
ENG-DeLilleOnSolutions