Skip to content

Ramaphosa sê KI-sending na Silicon Valley moet duidelike verantwoordelikhede en meetbare uitkomste oplewer [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê hulle moet terugkeer van hul feitesending oor kunsmatige intelligensie na Silicon Valley in Kalifornië, met ‘n duidelike begrip oor die vereiste stappe vir die regering, sake en opvoedkundige instellings. ‘n Afvaardiging van nagenoeg 300 Suid-Afrikaners uit verskeie sektore vergesel die president op ‘n weeklange besoek aan Amerika om insig oor die wêreldwye KI-omgewing te kry. Ramaphosa het aan die afvaardiging gesê hy wil hê praktiese KI-projekte moet binne negentig dae ná hul terugkeer geïdentifiseer word:

ENG RamaphosaOnAIInitiatives