Skip to content

WASP beskuldig SAKP daarvan dat hy belange van die werkersklas verraai [KLANK]

# Die Werkers- en Sosialistiese Party kritiseer die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party se Raad van Linkses as ‘n groepering wat oor klassegrense saamwerk en werkers se belange ondermyn. Woordvoerder Mametlwe Sebei sê die SAKP se onafhanklike deelname aan die verkiesing en verowering van 271 raadsetels het hoop gewek onder werkers wat ‘n politieke tuiste buite die ANC-geleide alliansie gesoek het. Hy beskuldig die SAKP daarvan dat hy daardie verwagtinge verraai het met sy betrokkenheid by die raad:

ENG SebeiONProposed