Skip to content

Reënboogkleurige ring om son verstom Gautengse inwoners [KLANK] 

# Gauteng se inwoners is verstom deur ‘n reënboogkleurige ring wat om die son verskyn het. ‘n Weerkundige van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Lehlohonolo Thobela, sê die verskynsel, bekend as ‘n son-stralekrans, gebeur wanneer sonlig deur yskristalle beweeg in hoogliggende wolke, wat die lig laat buig en ‘n sirkel vorm. Thobela sê dit word tradisioneel met reën assosieer, maar is ‘n natuurlike optiese illusie:

ENG ThobelaOnGautengHalo