# President Cyril Ramaphosa has assured the leadership and staff of the National Prosecuting Authority of government’s unwavering support for its work in the fight against crime and corruption. He has accepted the immediate resignation of Investigating Directorate Against Corruption head, Advocate Andrea Johnson, following her request to vacate office. She has been in the […]
# Die DA vra dat Suid-Afrika moet wegbeweeg van Transnet wat die land se vragspoornetwerk bestuur, en eerder privaat maatskappye toe te laat om die bedryf van belangrike spoorlyne oor te neem. Dit volg na die vrystelling van die jongste netwerkverklaring deur die bestuurder van Transnet se Spoorweginfrastruktuur. Chris Hunsinger van die DA sê die […]
# President Cyril Ramaphosa het die versoek van die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, aanvaar om met onmiddellike effek uit die amp te tree. Sy het aan die president en Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, geskryf en versoek om met onmiddellike ingang te bedank en van haar kennisgewingstydperk van […]
# President Cyril Ramaphosa has accepted the request by Investigating Directorate Against Corruption head, Advocate Andrea Johnson, to vacate office with immediate effect. She had written a letter to the president and National Director of Public Prosecutions, Andy Mothibi, requesting to resign with immediate effect, and for her three-month notice period to be waived. Ramaphosa’s spokesperson, […]
# Government has cautioned the public against trusting or sharing unverified content relating to migration. It warns that false claims can fuel fear, create division, and undermine confidence in public institutions. Government acting spokesperson, William Baloyi, says South Africa manages migration through established laws, policies and institutions while balancing national interests, human rights, public safety […]
# Die Interministeriële Migrasie-komitee sê bedrywighede by die tydelike repatriasie-sentrum in Musina sal van 1 Augustus af van 20-duisend tot een-duisend-500 afgeskaal word. Dit volg na ʼn volgehoue afname in die getal ongedokumenteerde buitelanders wat by die fasiliteit verwerk moet word. Meer as 68-duisend buitelanders se inligting is sedert Junie vir repatriasie of deportasie verwerk. […]
# Die vakverbond SAFTU moedig president Cyril Ramaphosa en die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Andy Mothibi, aan om die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, se bedanking te aanvaar. Sy het gevra om met onmiddellike ingang van haar pos onthef te word sonder om die normale kennistydperk van drie maande te werk. SAFTU-woordvoerder, […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ʼn bewaringsbevel van die Spesiale Tribunaal ontvang om twee eiendomme van miljoene rand te vries wat verbind word met die gewese hoof van die Suid-Afrikaanse Passasierspooragentskap, Lucky Montana. Die eiendomme is een in Hurlingham, Johannesburg, wat vir 13,5-miljoen-rand aangekoop is, en een in Waterkloof, Pretoria, wat 2,25-miljoen-rand gekos het. Die ondersoekeenheid […]
# The Inter-Ministerial Committee on Migration says operations at the Musina Temporary Repatriation Processing Centre in Limpopo will be scaled down from 20-thousand to one-thousand-500 capacity from the first of August. This follows a sustained decline in the number of undocumented foreign nationals requiring processing at the facility. More than 68-thousand foreign nationals have been processed for repatriation […]