Skip to content

Naicker verwerp bewerings dat insleepvoertuie vir dwelmhandel gebruik word [KLANK]

# ‘n Insleepdiens-eienaar van KwaZulu-Natal, Clive Naicker, het ontken dat insleepondernemings vir dwelmhandel gebruik word. Dit volg op kommer wat die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Mbuyiseli Madlanga, uitgespreek het op grond van vorige getuienis. Naicker het getuig daar is geen bewyse van inhegtenisnemings waarby insleepvoertuie betrokke was in die gebiede waar hulle werksaam is nie. Hy het erken sommige insleepbestuurders gebruik dagga, maar daarop gewys dat dit onregverdig is om die hele bedryf met dwelmhandel te verbind:

ENG NaickerOnDrugTrafficking