# Die Durbanse insleepdiens-eienaar Clive Naicker het ontken hy het die polisie meer as 2,5-miljoen-rand betaal om vyf mans te vermoor, insluitend ‘n mededingende sakeman, Bevan Loftus. Hy het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het nie met enigiemand saamgesweer om Loftus te vermoor nie, en het ook nie enige beloning aan polisielede gebied nie. Naicker het enige regstreekse of onregstreekse betrokkenheid ontken by die moorde in Morningside tydens ’n operasie deur die transito-taakspan in April 2023:
Naicker ontken hy het die polisie betaal om sy mededinger in die insleepbedryf te vermoor [KLANK]
ENG-NaickerOnLoftus