Skip to content

Prime Loans waarsku verbruikers teen vals geldleners nadat verliese weens digitale bedrog R2,4-miljard bereik het [KLANK] 

# Suid-Afrikaners word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir vals uitleners wat vinnige lenings op sosiale media en WhatsApp aanbied. Die waarskuwing kom te midde van berigte dat verliese weens digitale bankbedrog verlede jaar 2,4-miljard-rand beloop het, vergeleke met 1,9-miljard-rand die vorige jaar. Prime Loans se uitvoerende hoof, Nita Morgan, sê bedrieërs gebruik die name en kentekens van wettige kredietverskaffers om leners te mislei sodat hulle persoonlike inligting deel of fooie vooruit betaal:

ENG MorganOnFakeLenders