Skip to content

Groen Skerpioene herdenk 20ste bestaansjaar

# Suid-Afrika se Inspektoraat vir Omgewingsbestuur, bekend as die Groen Skerpioene, herdenk sy 20ste bestaansjaar tydens die 11de lekgotla oor Omgewingsnakoming en -toepassing in Parys in die Vrystaat. Die byeenkoms dien ook as die bekendstelling van die Nasionale Verslag oor Omgewingsnakoming en -toepassing vir 2025/26. Die direkteur- generaal van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Nomfundo Tshabalala, sê samewerking tussen nasionale, provinsiale en plaaslike regerings is noodsaaklik om wetstoepassing te versterk en die land se natuurlike hulpbronne te beskerm.