# The Information Regulator has fined FNB one-million-rand and Central Johannesburg TVET College 500-thousand-rand for contraventions of the Protection of Personal Information Act. The bank was fined over security weaknesses that exposed customers’ personal information, while the college was penalised for unlawfully sharing personal data and failing to follow the regulator’s directives. The regulator’s Nomzamo […]
# South African National Parks says Kruger National Park’s Skukuza rest camp main gate in Mpumalanga will be temporarily closed from 2 November until 4 December for essential roof repairs. Visitors will be redirected to a temporary entrance via Hippo Circle Street, near the Skukuza medical surgery, through AM Spa and Skukuza Safari Lodge. SANParks’ […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê sterker veiligheidsmaatreëls is dringend nodig om veldwerkers van Statistiek Suid-Afrika te beskerm, nadat ‘n werknemer na bewering in Viljoenskroon in die Vrystaat met ‘n mes aangeval is. Die werker het ernstige beserings ontkom, terwyl hul voertuig beskadig is. Lynsie Pelser van die vakbond doen ‘n beroep op die instelling […]
# Die polisie het die afgelope week 17-duisend-914 verdagtes tydens landwye misdaadbestrydingsoperasies aangekeer, te midde van voorbereidings vir die feestyd. Hulle het ook 267 vermeende dwelmhandelaars in hegtenis geneem, twee geheime dwelmlaboratoriums in Gauteng en Noordwes gesloop en beeslag gelê op kokaïen ter waarde van meer as 200-miljoen-rand by die OR Tambo Internasionale Lughawe wat […]
# Die Inligtingsreguleerder het FNB met een-miljoen-rand beboet, en die Johannesburg-Sentraal TVET-kollege ’n boete van 500-duisend-rand opgelê, weens oortredings van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting. Die bank is beboet weens sekuriteitsleemtes wat kliënte se persoonlike inligting blootgestel het, terwyl die kollege beboet is omdat hulle persoonlike data onregmatig gedeel het en versuim […]
# Die Stad Kaapstad nooi jongmense om aansoek te doen vir volgende jaar se junior stadsraadprogram, wat deelnemers ‘n geleentheid bied om leierskapsvaardighede te ontwikkel en meer te leer oor plaaslike regering. Aansoeke open op 1 November en leerders wat volgende jaar in Graad 10 of 11 is en in Kaapstad woon kan aansoek doen. […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê die hoofhek van die Skukuza-ruskamp in die Nasionale Krugerwildtuin in Mpumalanga, sal van 2 November tot 4 Desember gesluit wees vir noodsaaklike herstelwerk aan die dak. Besoekers sal herlei word na ‘n tydelike ingang oor Seekoeiesirkelstraat wat deur AM Spa en Skukuza Safari Lodge loop naby die Skukuza-mediesefasiliteit. JP […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging doen ‘n beroep op ‘n landwye oudit van polisievoertuigbergingsfasiliteite, nadat die Hooggeregshof in Pretoria bevind het die Ministerie van Polisie is aanspreeklik vir ‘n motor waarvan onderdele verwyder is terwyl dit in polisiebewaring was. ‘n Vrou se Volkswagen Golf is aan haar terugbesorg sonder sy enjin, ratkas en verskeie ander komponente nadat […]
# ‘n Onafhanklike ingenieur waarsku 11 vervalle bushaltes in Melkbosstrand aan die Weskus kan skielik ineenstort en meer as 450 inwoners eis dringende optrede. Karl Bodin van CAPEXIT sê die DA is amptelik in kennis gestel, maar daar was nog geen daadwerklike ingryping nie. Bodin eis dat die bushaltes beveilig word en sê aandag moet […]