# The DA has lodged a complaint with the Public Protector, calling for an investigation into what it describes as systemic service delivery failures in Johannesburg. Following an inspection of the Nancefield sewer pump station, the party’s Johannesburg mayoral candidate, Helen Zille, told the media ongoing sewage spills, unsafe housing and deteriorating infrastructure show the […]
# Public Protector Kholeka Gcaleka says the shortage of environmental health practitioners in Gauteng is hampering inspections of food outlets and spaza shops. Speaking during an update on her investigation into food safety enforcement, Gcaleka said the province falls below the World Health Organisation’s recommended ratio of one environmental health practitioner for every ten-thousand people. […]
# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka sê die tekort aan omgewingsgesondheidspraktisyns in Gauteng belemmer inspeksies van spaza- en voedselwinkels. Tydens ‘n inligtingsessie oor haar ondersoek na die afdwinging van voedselveiligheid het Gcaleka gesê die provinsie behaal nie die Wêreldgesondheidsorganisasie se aanbevole verhouding van een omgewingsgesondheidspraktisyn vir elke tien-duisend mense nie. Sy sê dringende optrede is […]
# Die fisikus Hendrik Swart van die Universiteit van die Vrystaat is bekroon met die De Beers-goue medalje van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika vir 2026, die instituut se hoogste eerbewys vir lewenslange prestasie. Swart is erken vir meer as 40 jaar se navorsing, wetenskaplike leierskap en mentorskap op die gebied van materiaalfisika. Hy het […]