# The N3 Toll Concession says several trucks are currently obstructing the N3 Toll Route in both directions near the Harrismith North Interchange in the Free State. All traffic is currently stacked at the scene of the closure, resulting in significant delays toward Gauteng and KwaZulu-Natal. N3TC’s Thania Dhoogra says motorists are urged to delay their […]
# Die polisie in Tshwane het gister tydens ‘n misdaadvorkomingsoperasie in Atteridgeville en Pretoria-Wes 381 verdagtes vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Dit sluit in vir moord, poging tot moord en gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê van dié inhegtenisnemings was 106 in verband met oortredings wat met geslagsgeweld verband hou.
# The City of Cape Town has selected five productions as beneficiaries of the 2025/26 film fund. They are two series, Spinners and Animal Therapy, two documentaries, Omdraai and Aquanauts, and the feature film, Silas en die Ysbeer op Tafelberg. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says the fund must empower emerging […]
# A crime prevention operation conducted in Atteridgeville and Pretoria West yesterday resulted in the arrest of 381 suspects for various criminal offences. These include murder, attempted murder and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says a total of 106 individuals were arrested for offences related to gender-based violence:
# Die 2026 Gautengse Beleggingskonferensie het sy teiken verbygesteek en 205,6-miljard-rand se nuwe beloftes ontvang terwyl sy mikpunt 200-miljard-rand was. Die meeste beloftes is vir die infrastruktuur-geleide sektore. Vervoer en logistiek het beloftes van sowat 60,3-miljard-rand ontvang, gevolg deur eiendom en kern-infrastruktuur. Verlede jaar se beleggingsbeloftes het sowat 312,5-miljard-rand beloop. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, […]
# The 2026 Gauteng Investment Conference has exceeded its target, securing 205.6-billion-rand in new investment pledges against a 200-billion-rand goal. The bulk of the pledges is concentrated in infrastructure-led sectors, with transport and logistics attracting about 60.3-billion-rand, followed by property development and core infrastructure. Last year’s conference garnered some 312.5-billion-rand in pledges. MEC for Economic […]
# Die DA sê die kandidate-proses in aanloop tot die verkiesingskongres was in ooreenstemming met die party se demokratiese en deursigtige interne stelsels. Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, en Sedibeng se koukusleier, Sibusiso Dyonase, ding die naweek by die kongres in Midrand, Gauteng, mee vir die posisie van DA-leier. Die Federale Kongres se voorsittende beampte, […]
# Die Gautengse polisie stel ondersoek in nadat twee mense gister in Ormonde, suid van Johannesburg, doodgeskiet en nog twee gewond is. Volgens berigte was een van die oorlede slagoffers na bewering ‘n plaaslike sakeman wat deur twee sekuriteitswagte begelei is terwyl hy kontant vervoer het toe die skietery plaasgevind het. Gauteng se polisiewoordvoerder, Dimakatso […]
# Die DA sê alles is gereed om die naweek ‘n suksesvolle, geloofwaardige en goed bestuurde verkiesingskongres by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand, Gauteng, te verseker. Meer as twee-duisend afgevaardigdes word by die kongres verwag, waar ‘n nuwe leier verkies sal word om John Steenhuisen te vervang. Die DA se voorsittende beampte van die Federale Kongres, […]