# Die Minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika se groenwaterstofekonomie het van die konsep- na die implementeringsfase beweeg. Ramokgopa, wat namens president Cyril Ramaphosa by die Africa Green Hydrogen beraad in Kaapstad gepraat het, het die eerste fase van die nasionale groenwaterstofprogram aangekondig. Die Saldanhabaai-projek het nou die groenlig as ‘n belegging gekryen verskaffingsooreenkomste is gesluit. Hy sê ses prioriteitsprojekte fokus op groen ammoniak, volhoubare lugvaartbrandstof en ‘groen’ staal:
Ramokgopa sê die groenwaterstofekonomie betree nou die boufase [KLANK]
ENG-RamokgopaOnHydrogenProjects