Skip to content

Ramokgopa vra vir eerlike beoordeling van groenwaterstofprojekte [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika moet onderskeid tref tussen ambisie en die werklike implementering in sy groenwaterstofprogram. Tydens sy voordrag by die Africa Green Hydrogen Summit in Kaapstad het Ramokgopa beklemtoon prioriteitstatus beteken nie ‘n projek is reeds in aanbou nie. Hy sê insluiting by die National Green Hydrogen Deal Book is nie dieselfde as om finansiële belegging te verseker nie. Hy bepleit deursigtige verslagdoening om beleggersvertroue te behou:

ENG-RamokgopaOnTransparency