# The United Nations Secretary-General, António Guterres, has expressed concern at reports of xenophobic attacks and acts of harassment and intimidation against migrants and foreign nationals in KwaZulu‑Natal and the Eastern Cape. Recent anti-immigrant protests led by groups including the March and March Movement turned violent. Guterres says individuals inciting violence and exploiting socio-economic conditions […]
# Die Johannesburgse metropolisie sê die getal inhegtenisnemings weens dronkbestuur bly hoog, ongeag volgehoue waarskuwings en opvoedingsveldtogte. Altesaam 214 motoriste is van 20 tot 26 April tydens taktiese ontplooiings en padblokkades in hegtenis geneem vir bestuur onder die invloed van alkohol. Die woordvoerder van die metropolisie, Xolani Fihla, sê talle motoriste ignoreer steeds die wet […]
# The City of Cape Town says the draft 2026/2027 Energy budget affirms plans to secure the metro’s dynamic, decentralised energy future, with less reliance on Eskom. The 71.3-billion-rand budget over the next three years will help enhance energy security, infrastructure investment, and improved affordability. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says the metro’s planned […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department says that despite ongoing warnings and educational campaigns, the number of arrests due to drunken driving remains high. A total of 214 motorists were arrested for driving under the influence of alcohol during coordinated tactical deployments and roadblocks from the 20th to the 26th of this month. JMPD’s spokesperson […]
# Die regering sê berigte dat die Nasionale Vryheidsdag-viering in Bloemfontein ontwrig is toe ʼn persoon na president Cyril Ramaphosa en die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, op die verhoog beweeg het, is misleidend. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê die berigte is verkeerd en oordryf moontlik die aard van die voorval. […]
# Government says reports suggesting that the National Freedom Day celebrations in Bloemfontein were disrupted, after an individual made his way onto the stage towards president Cyril Ramaphosa and the minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, are misleading. Acting government spokesperson Nomonde Mnukwa says the reports are incorrect and may overstate the nature […]
# Gautengse polisie het ʼn ondersoek begin nadat drie buitelandse winkeleienaars gister in Johannesburg se middestad doodgeskiet is. Die polisiewoordvoerder, Noxolo Kweza, sê die slagoffers wat tussen 30- en 45-jaar oud was, is deur twee onbekende gemaskerde aanvallers doodgeskiet terwyl hulle by ʼn restaurant ontbyt geëet het:
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moet nooit toelaat dat die werklike kommer van gemeenskappe oor onwettige migrasie vooroordeel teenoor mede-Afrikane kweek nie. Hy het gister tydens die nasionale Vryheidsdagviering in Bloemfontein, gesê die regering tree streng op teen onwettige migrasie en ondernemings wat die land se wette oortree deur ongedokumenteerde persone ten koste van […]
# President Cyril Ramaphosa sê die afgelope 32 jaar van demokrasie in Suid-Afrika is ‘n progressiewe konstitusionele demokrasie gebou, stewig geanker in die oppergesag van die reg, met ‘n onafhanklike regbank wat dien as ‘n bewaarder van almal se regte. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die nasionale Vryheidsdag-viering in Bloemfontein. Ramaphosa het beklemtoon […]