Skip to content

JMPD se hoof van Interne Sake lig sleuteluitdagings uit [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie se hoof van Interne Sake, Elmarie de Beer, het ernstige bedryfsuitdagings uitgelig voor die Madlanga-kommissie, Sy sê daar is slegs 38 personeellede, wat nie genoeg is om die werklas doeltreffend te hanteer nie. De Beer sê ondersoeke duur dikwels langer om te voltooi weens beperkte ondersoekvermoë, veral dié wat met wangedrag en korrupsie verband hou. Sy sê stappe word intussen gedoen om bykomende ondersoekbeamptes aan te stel:

ENG-DeBeerOnStaffing