# CapeNature het ‘n spesiale brandgefokusde seisoen van sy Green Noise-internetuitsending bekendgestel, wat kyk na die Cederberg- en Wilderness-veldbrande in Desember, waarin 53-duisend hektaar verwoes is. Die reeks, met brandbestryders, bewaringsbewustes en klimaatkundiges, ondersoek veldbrand-bestuur, lugondersteuning en die menslike en ekologiese uitwerking. Luke Folb van CapeNature sê klimaatsverandering, saam met menslike bedrywighede, verhoog die felheid […]
# Die Stad Kaapstad nooi inwoners en belanghebbendes uit om te help om Harrington-plein aan die oostekant van die Stadskom te hervorm. Planne sluit in die verbetering van voetgangerveiligheid deur middel van verkeerskalmeringsmaatreëls. Die doel is om stedelike hernuwing en sterker skakels tussen nabygeleë gemeenskappe, insluitend Distrik Ses en die Stadskom, te ondersteun. Die adjunkburgemeester, […]
# ActionSA sê die Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, het misluk om sindikate teen te werk wat GOP-huise in die provinsie kaap. Die party beweer moniteringstelsels is ondoeltreffend en die afdwinging teen onwettige verkope van GOP-huise swak bly, wat kwesbare begunstigdes blootstel. Emma More van ActionSA vra fisiese behuisingsoudits en sterker optrede om […]
# CapeNature launched a special fire-focused season of its Green Noise podcast, highlighting the December Cederberg Wilderness wildfire that burned 53-thousand hectares. Featuring firefighters, conservationists, and climate experts, the series explores wildfire management, aerial support, and the human and ecological impacts. CapeNature’s Luke Folb emphasises that climate change, combined with human activity, is increasing fire […]
# ActionSA says Gauteng Human Settlements MEC Tasneem Motara has failed to properly address the problem of syndicates hijacking RDP houses in the province. The party claims monitoring systems are ineffective and enforcement against illegal RDP sales remains weak, leaving vulnerable beneficiaries exposed. ActionSA’s Emma More calls for physical housing audits and stronger action to […]
# The City of Cape Town is inviting residents and stakeholders to help reshape Harrington Square on the eastern side of the City Bowl. Plans include improving pedestrian safety through traffic calming measures, with the aim of supporting urban renewal and stronger links between nearby communities, including District Six and the City Bowl. Deputy mayor […]
# Sesi Baloyi van die Madlanga-kommissie het die Tshwane-metropolisie se direkteur vir bates, Tshukudu Malatji, ondervra oor ‘n sekuriteitstender van miljoene rand wat gekanselleer is weens vermiste dokumente en later deur ‘n hof herstel is. Die eerste tender-evalueringskomitee, waarvan Malatji ‘n lid was, het na bewering tenderdokumente van die voorsieningskettingbestuur se perseel na ‘n onbekende […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema sê vertragings met die lewering van ‘n uitspraak in president Cyril Ramaphosa se Phala Phala-saak wek ernstige kommer oor aanspreeklikheid en billikheid. Die Konstitusionele Hof het bevestig die uitspraak of die Parlement gefouteer het in sy hantering van die Limpopo-plaasroofsaak, is in ’n gevorderde stadium en kan […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Gautengse Beleggingskonferensie wil tot 200-miljard-rand in nuwe verbintenisse verseker om ekonomiese groei te bevorder. Mashatile het tydens die konferensie in Johannesburg beklemtoon hoe belangrik vennootskappe tussen die regering en die privaat sektor is om werkskepping, infrastruktuur en innovasie te bevorder. Hy sê die provinsie speel ‘n belangrike rol met […]