Skip to content

Nog ‘n liggaam in Clayville gevind wat vrouemoorde in Ekurhuleni se ondersoek op sewe te staan bring [KLANK]

# Die Gautengse Polisie ondersoek nou die dood van sewe vroue in Ekurhuleni, Gauteng. Dit volg op die bevestiging dat ‘n vrou wie se liggaam op 7 September in ‘n stroom in Clayville naby die Tembisa Mall gevind is, by die ondersoek ingesluit sal word. Die waarnemende provinsiale kommissaris van Polisie, Fred Kekana, sê forensiese spanne werk daaraan om die slagoffers te identifiseer, terwyl speurders ‘n moontlike verband tussen die sake ondersoek:

ENG KekanaOn7thBody