# Die DA sê die gevolg van toenemende misdaad in verskeie brandpunte in Gauteng laat inwoners in vrees leef. Volgens die party het kontakmisdaad tussen April en Junie vanjaar in Tembisa, Diepsloot, Alexandra, Mamelodi-Oos, Orange Farm en Jeppe toegeneem. Tembisa het die grootste toename van 16,1-persent aangeteken. Crezane Bosch van die DA doen ‘n beroep op meer sigbare polisiëring en meer hulpbronne vir gebiede wat met hoë vlakke van geweldsmisdaad worstel:
DA waarsku oor skerp toename in kontakmisdaad in verskeie Gautengse townships [KLANK]
ENG BoschOnContactCrime