# Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het twee persone in hegtenis geneem in verband met die diefstal in 2023 van edelstene ter waarde van R14-miljoen uit ‘n privaat woning in Killarney. Woordvoerder Lizzy Suping sê albei verdagtes sal Maandag in die Johannesburgse Landdroshof verskyn. Sy sê daar was aanvanklik ses verdagtes maar een is intussen dood:
# The Independent Police Investigative Directorate has arrested two remaining suspects in the 2023 raid and seizure of precious stones worth 14-million-rand from a property in Killarney, Johannesburg. IPID spokesperson Lizzy Suping says both suspects are expected to appear before the Johannesburg Magistrate’s Court on Monday. She says there were initially six suspects, with one that has […]
# Die DA het ‘n klag by die Openbare Beskermer ingedien en ‘n ondersoek gevra na wat hy beskryf as sistemiese diensleweringsmislukkings in Johannesburg. Die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, het na ‘n inspeksie van die Nancefield-rioolpompstasie aan die media gesê voortdurende rioolstortings, onveilige behuising en infrastruktuur wat voortdurend agteruitgaan toon die stad […]
# The DA has lodged a complaint with the Public Protector, calling for an investigation into what it describes as systemic service delivery failures in Johannesburg. Following an inspection of the Nancefield sewer pump station, the party’s Johannesburg mayoral candidate, Helen Zille, told the media ongoing sewage spills, unsafe housing and deteriorating infrastructure show the […]
# Public Protector Kholeka Gcaleka says the shortage of environmental health practitioners in Gauteng is hampering inspections of food outlets and spaza shops. Speaking during an update on her investigation into food safety enforcement, Gcaleka said the province falls below the World Health Organisation’s recommended ratio of one environmental health practitioner for every ten-thousand people. […]
# Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka sê die tekort aan omgewingsgesondheidspraktisyns in Gauteng belemmer inspeksies van spaza- en voedselwinkels. Tydens ‘n inligtingsessie oor haar ondersoek na die afdwinging van voedselveiligheid het Gcaleka gesê die provinsie behaal nie die Wêreldgesondheidsorganisasie se aanbevole verhouding van een omgewingsgesondheidspraktisyn vir elke tien-duisend mense nie. Sy sê dringende optrede is […]
# Die fisikus Hendrik Swart van die Universiteit van die Vrystaat is bekroon met die De Beers-goue medalje van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika vir 2026, die instituut se hoogste eerbewys vir lewenslange prestasie. Swart is erken vir meer as 40 jaar se navorsing, wetenskaplike leierskap en mentorskap op die gebied van materiaalfisika. Hy het […]