Skip to content

Stad Kaapstad sê fetale alkoholspektrumversteuring is voorkombaar [KLANK]

# Die Stad Kaapstad verskerp pogings om fetale alkoholspektrumversteuring te voorkom deur jongmense op te voed oor die gevare van alkohol- en dwelmmisbruik tydens swangerskap. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Raadslid Francine Higham, sê die stad se “Driving my Future”-program het die afgelope jaar meer as drie-duisend-500 leerders bereik en gehelp om hul begrip van die versteuring en die impak daarvan op kinders te verbeter:

ENG HighamOnSpectrumDisorder