# Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op ‘n dringende hersiening van teenbende-operasies met bendegeweld voortduur ten spyte van die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Dit volg op ‘n skietvoorval in Steenberg die afgelope naweek, waarin vyf mense dood en drie ander gewond is. Benedicta van Minnen van die party sê meer […]
# Deputy president Paul Mashatile says national, provincial and local government are working together to resolve the water crisis. Speaking in Bronkhorstspruit, in Tshwane, Mashatile said the priority is ensuring residents receive clean water. He said the water task team was established to address challenges, including water losses caused by ageing municipal infrastructure. Mashatile expressed […]
# The DA says repeated air-conditioning failures at Steve Biko Academic Hospital in Tshwane have forced delays to major orthopaedic surgeries for a second time in less than a year. The party’s Madeleine Hicklin says patients needing hip and fracture operations have been left waiting because operating theatres are too warm. Hicklin claims one patient’s […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die metro sal optree teen amptenare wat nalatig was ten opsigte van die waterbesoedelingskrisis in Bronkhorstspruit. Sy het tydens ‘n besoek aan die gebied gesê interne en eksterne ondersoeke sal fokus op die tekort aan chloor, gebrekkige kommunikasie en die besluit om nie die betrokke aanleg te sluit […]
# Tshwane mayor Nasiphi Moya says the city will take action against officials found negligent in the water contamination crisis in Bronkhorstspruit. She visited the area and said internal and external investigations would examine chlorine shortages, communication failures and the decision not to shut down the affected plant. Moya says the findings will determine accountability, […]
# Die Minister van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het ’n beroep op vroue en gemeenskappe gedoen om korrupsie, intimidasie, geweld en misdadige aktiwiteite sonder vrees aan te meld. Die minister het gister in Durban aangesluit by vroueleiers, politieke groeperings, geloofsgebaseerde organisasies en die burgerlike samelewing tydens die KwaZulu-Natal-verkiesingsvredesgebed vir 2026. Die departement se […]
# Die SAKP veroordeel die moord op sy wyk 10-raadskandidaat, Ernest Fipaza, in Mbhashe, Oos-Kaap ten sterkste. Die party sê dreigemente in ander gebiede ondermyn vooruitsigte van ‘n vrye en regverdige verkiesing. Die SAKP het tydens ‘n Red October-veldtog gesê hy neem op 4 November vir die eerste keer sedert 1994 onafhanklik deel aan die […]
# The DA in the Western Cape calls for an urgent review of anti-gang operations as gang violence continues despite the deployment of the South African National Defence Force. This follows a shooting in Steenberg that left five people dead and three others wounded over the weekend. The party’s Benedicta van Minnen says more than […]
# Die MK-party se adjunkpresident, Duduzane Zuma, sê die regering kan nie alleen die nodige werksgeleenthede skep nie. Hy het jongmense op ‘n verkiesingsbyeenkoms in Umlazi, Durban, aangemoedig om entrepreneurskap te oorweeg en sakegeleenthede te benut. Zuma sê beleggings is noodsaaklik vir volhoubare werkskepping en vra meer jong leiers in die politiek, sakewêreld en tegnologiesektor. […]