Skip to content

Verkiesingshof lewer uitspraak teen Ngcobo-kandidaat wat hom as ’n OVK-amptenaar voorgedoen het [KLANK] 

# Die Verkiesingshof het ’n kandidaat wat hom in die Ngcobo-munisipaliteit in die Oos-Kaap as ’n amptenaar van die Verkiesingskommissie voorgedoen het, verbied om vir die volle vyfjaartermyn as raadslid te dien. Die voorsitter van die hof, Mosotho Moepya, het aan die media gesê die kandidaat het voorgegee hy is ’n personeellid van die OVK om toegang te verkry tot verkiesingsmateriaal wat by die munisipaliteit geberg was. Moepya sê die voorval was tydens die spesiale stemtydperk van die plaaslikeregeringsverkiesing:

ENG MoepyaOnImpostor