# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê beduidende vordering is gemaak met die herstel van vloedbeskadigde infrastruktuur in die Krugerwildtuin. Hy het amptelik die herboude leivore op die pad tussen Skukuza en Laer-Sabie in Mpumalanga in gebruik gestel en die nuwe Letaba-hoogwaterbrug in Limpopo geopen. Maynier sê die projekte sal help om die wildtuin beter te beskerm teen uiterste weerstoestande:
Herstelwerk ná vloede in Krugerwildtuin vorder goed [KLANK]
ENG MaynierOnRecoveryGains