# Die Departement van Korrektiewe Dienste soek na ‘n gevangene wat uit die Rooigrond Maksimum Korrektiewe Sentrum naby Mahikeng in Noordwes ontsnap het. Edward Khomotso Madiba het glo gister deur ‘n seldeur gesny om te ontsnap. Singabakho Nxumalo van die Departement sê agt amptenare kan moontlik geskors word terwyl die ondersoek na die ontsnapping voortduur. Nxumalo verwelkom enige inligting wat kan help om die voortvlugtende op te spoor:
Bewaarders by Rooigrond-gevangenis moontlik geskors ná ‘n gevangene ontsnap [KLANK]
ENG NxumaloOnWardensSuspension