# UNISA vice-chancellor professor Puleng LenkaBula says marine research is vital to protecting ocean resources and addressing environmental challenges. Speaking at the International Conference on Coastal, Marine and Maritime Research in Durban, LenkaBula highlighted that research can help tackle coastal erosion, rising sea levels and changes in marine ecosystems. The professor also stressed the need […]
# The Western Cape government says repairs to flood-damaged roads between Klawer and Vredendal have been completed. The work forms part of an 89-million-rand project to repair roads and bridges damaged by floods in May. Infrastructure MEC Tertuis Simmers says work continues on two bridges and the road between Vredendal and Vanrhynsdorp. Simmers added that […]
# CapeNature has welcomed the conviction of a Cape Town woman for illegally acquiring and keeping 145 reptiles, including snakes, geckos and lizards. Jacqueline Hewett was sentenced to a 250-thousand-rand fine or four years in prison, with an additional two-year prison sentence suspended for five years. She is also banned from obtaining permits to keep […]
# UNISA se visekanselier, professor Puleng LenkaBula, sê marienenavorsing is noodsaaklik vir die beskerming van oseaanhulpbronne en om omgewingsuitdagings aan te pak. LenkaBula het tydens die Internasionale Konferensie oor Kus-, Mariene- en Maritieme Navorsing in Durban beklemtoon navorsing kan help om kus-erosie, stygende seevlakke en veranderinge in mariene-ekosisteme aan te spreek. Die professor het ook […]
# Die Wes-Kaapse regering sê herstelwerk aan beskadigde paaie tussen Klawer en Vredendal is afgehandel. Die werk maak deel uit van ‘n projek van 89-miljoen-rand om paaie en brûe te herstel wat in Mei deur vloedwater beskadig is. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê werk duur voort aan twee brûe en die pad tussen […]
# Die Padverkeerbestuurskorporasie doen ‘n beroep op motoriste om vir die feestyd voor te berei deur te verseker dat hul voertuie padwaardig is en alle lisensies geldig is. Meer as 2,2-miljoen voertuiglisensieskyfies verval in November en Desember, waarvan Gauteng die grootste deel verteenwoordig met meer as 851-duisend lisensies. Simon Zwane van die korporasie raai bestuurders […]
# Die Hoërskool Helderberg in Somerset-Wes het ’n 13-jarige leerder geskors wat na bewering twee medeleerders verlede week met ’n mes gesteek het. Die tiener het vandag in die landdroshof in Somerset-Wes verskyn, en die saak is tot 14 Desember uitgestel vir verdere ondersoek. Die twee slagoffers is na die voorval vir behandeling na die […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur sê werk aan die opgradering van die Van Schoorsdrift-pad, noord van Kaapstad, vorder goed. Die projek van 797-miljoen-rand, behels ‘n vyf kilometer lange nuwe pad en ses brûe, met kruisings wat verwyder word om verkeersvloei en veiligheid te verbeter. Die opgradering vind plaas oor ‘n kritieke tien kilometer lange […]
# CapeNature het die skuldigbevinding van ‘n vrou van Kaapstad verwelkom wat 145 reptiele, insluitend slange, geitjies en akkedisse, onwettig bekom en aangehou het. Jacqueline Hewett is tot ‘n boete van 250-duisend-rand of vier jaar tronkstraf gevonnis, met ‘n bykomende tronkstraf van twee jaar wat vir vyf jaar opgeskort is. Sy word ook verbied om […]