# Suid-Afrika se Inspektoraat vir Omgewingsbestuur, bekend as die Groen Skerpioene, herdenk sy 20ste bestaansjaar tydens die 11de lekgotla oor Omgewingsnakoming en -toepassing in Parys in die Vrystaat. Die byeenkoms dien ook as die bekendstelling van die Nasionale Verslag oor Omgewingsnakoming en -toepassing vir 2025/26. Die direkteur- generaal van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Nomfundo […]
# Durban tow-truck operator Clive Naicker has denied paying police more than 2.5-million-rand to orchestrate the killing of five men, including rival businessman Bevan Loftus. He told the Madlanga Commission he didn’t conspire with anyone to murder Loftus or offered any reward to police officials. Naicker also denied any direct or indirect involvement in the […]
# Parts of Sandton CBD in Johannesburg have been closed following a reported bomb threat, with significant traffic delays expected in the area. Sandton Drive and Alice Lane have been closed while the police bomb squad and emergency services search the area. The Johannesburg Metro Police Department'[s spokesperson, Xolani Fihla, advised motorists to use Rivonia Road, […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het waterbeperkings in die Wes-Kaap aangekondig namate damvlakke aanhou daal. Huishoudings en ondernemings se waterverbruik word met sewe-persent besnoei, terwyl boere se verbruik met 15-persent verminder. Die provinsie se damme was op 2 November op 72-persent teenoor 84-persent dieselfde tydperk verlede jaar. Majodina het inwoners, ondernemings […]
# Vier studente van die Universiteit van Kaapstad is gekies as Rhodes-beurshouers vir 2027 om aan die Universiteit van Oxford in Engeland te studeer. Blessing Gumbu, Iloke Alusala, Joseph Zelezniak en Maboletso Letsoalo is aangewys ná twee maande van streng streekskeurings, waartydens 11 finaliste van reg oor Suid-Afrika met die nasionale keurkomitee onderhoude gevoer het. […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê digitalisering en geïntegreerde grensoperasies is noodsaaklik om korrupsie in die vervoersektor te beveg. Sy het op die Afrika-handels- en Vervoerkonferensie in Fourways, Johannesburg, gesê toerekenbaarheid verbeter wanneer verskillende agentskappe saamwerk met die regering wat immigrasie-beheer verbeter deur gesamentlike padblokkades met Binnelandse Sake en die polisie. Creecy sê […]
# Gauteng se inwoners is verstom deur ‘n reënboogkleurige ring wat om die son verskyn het. ‘n Weerkundige van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Lehlohonolo Thobela, sê die verskynsel, bekend as ‘n son-stralekrans, gebeur wanneer sonlig deur yskristalle beweeg in hoogliggende wolke, wat die lig laat buig en ‘n sirkel vorm. Thobela sê dit word tradisioneel met […]
# Die sakeman van Noordwes, Suliman Carrim, is borgtog geweier in die Landdroshof in Musina, Limpopo. Hy staan tereg op aanklagte van poging tot diefstal en geldwassery omdat hy na bewering probeer het om twee voertuie waarop uitstaande skuld is, oor die Beitbrug-grens na Zimbabwe te smokkel. Die hof is bekommerd oor sy eerlikheid rondom […]
# Water and Sanitation Minister Pemmy Majodina has announced water restrictions in the Western Cape as dam levels continue to fall. Household and business water use will be reduced by seven-percent, while farmers face a 15-percent cut in their allocations. The province’s dams were 72.5-percent full on November 2, compared with 84.4-percent at the same […]