# Nine people were shot and killed in Jeffsville settlement in Atteridgeville, Pretoria last night. Police were alerted this morning and found six males and three females with gunshot wounds inside a four-roomed shack. The motive is unknown and no arrests have been made. Police spokesperson Brenda Muridili says Gauteng police have mobilised Crime Intelligence […]
# Alle munisipale swembaddens in Johannesburg is hierdie week gesluit nadat die metro se chloorvoorraad opgeraak het. Dit is nog ‘n terugslag in die poging om sy 57 swembaddens oop te stel nadat die begin van die swemseisoen reeds met ‘n maand vertraag is weens nakoming- en instandhoudingskwessies. Temperature bereik na verwagting 30-grade Celsius dié […]
# Agt-en-twintig passasiers is vanoggend beseer toe ʼn luukse bus op die N3 naby New England-weg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, omgeslaan het. Sommige beseerdes is in ʼn nabygeleë hospitaal opgeneem. Die oorsaak van die ongeluk is op hierdie stadium nie bekend nie. Die woordvoerder vir die provinsiale Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê die N3 is […]
# Die burgerregte-beweging, NotInMyName International, besoek vandag die Laerskool Oost-Eind in Pretoria. Dit volg na bewerings dat ‘n graad een-leerder verlede week in ‘n afknouery-voorval herhaaldelik geslaan en gekrap is, haar skooldrag geskeur en haar hare geknip is. Haar ma sê sy het die voorval herhaaldelik aangemeld, maar haar klagtes het op dowe ore geval. […]
# All Johannesburg municipal swimming pools will be closed this week, after the metro ran out of chlorine to keep the water clean. This is another setback in the metro’s attempt to open the 57 pools it manages, after delaying the start of the swimming season by a month due to compliance and maintenance issues. […]
# Twenty-eight passengers were injured after a luxury bus overturned along the N3 near New England Road in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, this morning. Some of the injured were transported to a nearby hospital. The cause of the accident is unknown at this stage. Provincial Department of Transport spokesperson, Ndabezinhle Sibiya, says that, as a result of […]
# Die Kaap die Goeie Hoop-dierebeskermingsvereniging het verduidelik dat sy teenwoordigheid by die hervestiging van 44 Skiereiland-bobbejane uit die Simonstad-omgewing bloot onafhanklike welstand-oorsig was. Die bobbejane is na die Urban Wildlife-sentrum by Kogelfontein geneem weens ernstige en voortslepende konflik tussen mense en bobbejane in Simonstad, en die beperkte beskikbaarheid van ʼn natuurlike laagliggende habitat. Belinda […]
# Civil rights and social justice movement, NotInMyName International is set to visit Laerskool Oost-Eind in Pretoria today. This follows allegations that a Grade 1 learner was repeatedly beaten, scratched, had her uniform torn, and her hair cut in a bullying incident last week. The mother said she raised concerns with the school on several […]
# The Cape of Good Hope SPCA has clarified that its presence during the relocation of 44 Cape Peninsula baboons from the Simon’s Town area was strictly for independent welfare oversight. The baboons were relocated to the Urban Wildlife Centre at Kogelfontein due to the severity and persistence of human-baboon conflict in the Simon’s Town […]