# Limpopo se Gesondheidsdepartement het toesig- en beheermaatreëls vir malaria in die Sekhukhune-distrik verskerp nadat sewe gevalle in Marble Hall en Moganyaka bevestig is. Al sewe pasiënte het behandeling ontvang en is besig om te herstel. Woordvoerder Neil Shikwambana sê geen muskietlarwes of volwasse muskiete is tydens aanvanklike evaluering opgespoor nie. Hy sê verdere omgewings- […]
# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê herstelwerk aan Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg het ‘n belangrike fase bereik. Dit volg op ‘n noodingryping deur die metro en Rand Water om veilige drinkwater te verseker nadat meer as 300 mense maagdermsiektes opgedoen het weens onbehandelde water. Woordvoerder Zintle Mahlati sê voorbereidings vir die filtrasiestelsel is ongeveer 90-persent […]
# Die DA vra Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, en die LUR vir e-Regering, Bonginkosi Dhlamini, om rekenskap te gee oor teenstrydighede in die provinsie se paniekknoppie-program. Die premier se kantoor het in Desember 2024 aangekondig meer as 80-duisend paniekknoppies is uitgedeel. Lesufi het egter ‘n paar maande later gesê slegs twee-duisend is aan inwoners […]
# The Western Cape Education Department says it is looking to the Department of Home Affairs’ successful digital transformation reform programme as a model for improving efficiency and delivering better services. The success of the Home Affairs @ home reforms includes expanding access to over one-thousand service points and processing more than one million Smart […]
# More than 100 dogs have fallen ill after drinking contaminated water at the SPCA in Centurion, Gauteng. The dogs showed symptoms of vomiting and diarrhoea. The metro is experiencing several water-related challenges simultaneously, which include the ongoing contamination crisis in Bronkhorstspruit and water quality concerns in parts of Hammanskraal. Tshwane SPCA chairperson Jeanine Niemann-Greatorex […]
# President Cyril Ramaphosa se voormalige politieke raadgewer en huidige lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, Bejani Chauke, het ʼn Reël 10.6-kennisgewing van die Madlanga-kommissie ontvang. Hy moet sy verhouding met die ontslape taxibaas van Mpumalanga, Jotham “King Mswazi” Msibi, en hulle WhatsApp-boodskappe verduidelik. Chauke se naam is onthul toe die kommissie Msibi […]
# The Limpopo Department of Health says it has intensified malaria surveillance and control measures in Sekhukhune District, following the confirmation of seven malaria cases in the Marble Hall and Moganyaka areas. All seven patients have received antimalarial treatment and are recovering. The department’s spokesperson, Neil Shikwambana, says initial assessments of nearby water bodies did […]
# Britain’s Princess Anne will visit Cape Town next week as president of the Royal Agricultural Society of the Commonwealth. She will attend the 31st Commonwealth Agriculture Conference, which brings together the next generation of farmers from across the association. During the visit, the Princess Royal will also take part in engagements highlighting links between […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê mense wat vir kleiner partye stem, kan veroorsaak dat die ANC en die EFF die metro kan oorneem. Volgens onlangse peilings deur eNCA en MarkData het die DA tans 52,6-persent steun, terwyl News24 en die Sabi Strategy Group dit op 56,1-persent plaas. Talle partye wat deur bruin kiesers […]