# ActionSA leader Herman Mashaba says the party will not be pressured into choosing coalition partners, insisting it will make decisions independently in voters’ interests. In a statement, Mashaba defended ActionSA’s coalition with the ANC, EFF and other parties in Tshwane, where Nasiphi Moya became mayor in 2024. He says the administration has made progress […]
# Deputy Basic Education minister Reginah Mhaule and acting North West Education MEC Kenetswe Mosenogi will hand over specialised tables and chairs to learners with disabilities at Buitengewone Special School in Rustenburg. The initiative forms part of Disability Rights Awareness Month. The department says the furniture will improve accessibility, comfort and classroom participation, reinforcing government’s […]
# The African Congress for Transformation says it is open to coalition negotiations with any political party, provided service delivery remains the priority. ACT has councillors across the Eastern Cape, North West and Free State. This follows 2026 local government elections which produced more than 130 hung councils. ACT Secretary-General Ntandokazi Ngoma-Mbutuma told the SABC […]
# Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê die party sal nie gedwing word om koalisievennote te kies nie. Hy sê besluite sal onafhanklik en in die belang van kiesers geneem word. Mashaba het ActionSA se koalisie met die ANC, die EFF en ander partye in Tshwane verdedig, waar dr. Nasiphi Moya in 2024 as […]
# The Gauteng Department of Community Safety has launched an investigation after a video allegedly showing a traffic police officer accepting a bribe from a motorist circulated on social media. Spokesperson Ofentse Morwane says preliminary investigations indicate the officer, stationed in the Freeway Patrol Unit, is currently on maternity leave. He says the department has […]
# Die Gautengse regering het 80 drankinspekteurs ontplooi om die toepassing van drankwette te versterk en gemeenskapsveiligheid tydens die feestyd te verbeter. Hulle sal hoofsaaklik van Donderdagmiddae tot Maandagoggende werk wanneer die meeste drank verkoop word. Die inspekteurs sal saam met die Gautengse Drankraad, die polisie en munisipaliteite werk om gelisensieerde drankverkooppunte te monitor. Volgens […]
# Die African Congress for Transformation sê hy is oop vir koalisie-onderhandelinge met enige politieke party, mits dienslewering die prioriteit bly. ACT het raadslede in die Oos-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Dit volg na die plaaslikeregeringsverkiesing, waar meer as 130 rade sonder ‘n algehele meerderheid is. Die sekretaris-generaal van ACT, Ntandokazi Ngoma-Mbutuma het aan die […]
# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het ‘n ondersoek begin nadat ‘n video, wat wys hoe ‘n verkeersbeampte omkoopgeld van ‘n motoris aanvaar, op sosiale media versprei is. Die woordvoerder, Ofentse Morwane, sê voorlopige ondersoeke dui aan die beampte, verbonde aan die snelwegpatrollie-eenheid, is tans met kraamverlof. Hy sê die departement verdra geen korrupsie nie […]
# Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, en die waarnemende LUR vir Onderwys in Noordwes, Kenetswe Mosenogi, sal spesiale tafels en stoele oorhandig aan leerders met gestremdhede by Buitengewone Special School in Rustenburg. Die inisiatief is deel van die Bewusmakingsmaand vir die Regte van Persone met Gestremdhede. Die departement sê die meubels sal toeganklikheid, […]