Skip to content

Herstelwerk aan Bronkhorstspruit se wateraanleg vorder na volgende fase [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê herstelwerk aan Bronkhorstspruit se watersuiweringsaanleg het ‘n belangrike fase bereik. Dit volg op ‘n noodingryping deur die metro en Rand Water om veilige drinkwater te verseker nadat meer as 300 mense maagdermsiektes opgedoen het weens onbehandelde water. Woordvoerder Zintle Mahlati sê voorbereidings vir die filtrasiestelsel is ongeveer 90-persent voltooi, insluitend die toets van elektriese onderdele:

ENG MahlatiONNextPhase