Skip to content

Limpopo se Gesondheidsdepartement ondersoek sewe malaria-gevalle in Sekhukhune [KLANK]

# Limpopo se Gesondheidsdepartement het toesig- en beheermaatreëls vir malaria in die Sekhukhune-distrik verskerp nadat sewe gevalle in Marble Hall en Moganyaka bevestig is. Al sewe pasiënte het behandeling ontvang en is besig om te herstel. Woordvoerder Neil Shikwambana sê geen muskietlarwes of volwasse muskiete is tydens aanvanklike evaluering opgespoor nie. Hy sê verdere omgewings- en entomologiese ondersoeke word gedoen:

ENG ShikwambanaONMalaria