Skip to content

DBV verduidelik sy rol in hervestiging van 44 Skiereiland-bobbejane [KLANK]

# Die Kaap die Goeie Hoop-dierebeskermingsvereniging het verduidelik dat sy teenwoordigheid by die hervestiging van 44 Skiereiland-bobbejane uit die Simonstad-omgewing bloot onafhanklike welstand-oorsig was. Die bobbejane is na die Urban Wildlife-sentrum by Kogelfontein geneem weens ernstige en voortslepende konflik tussen mense en bobbejane in Simonstad, en die beperkte beskikbaarheid van ʼn natuurlike laagliggende habitat. Belinda Abraham van die DBV sê hulle inspekteurs was tydens die hervestiging teenwoordig om moontlike kommer oor die diere se welstand te identifiseer en te hanteer:

ENG AbrahamONBaboons