Skip to content

Gautengse premier vol vertroue polisie sal Jeffsville-moorde oplos [KLANK]

# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, is vol vertroue die polisie sal die Jeffsville-moorde in Tshwane oplos en voeg by die enigste vraag is hoe vinnig die deurbraak sal wees. Nege mense is gisteraand in die informele nedersetting doodgeskiet. Lesufi sê die polisie werk hard om die skuldiges op te spoor en vas te trek. Hy sê die moorde wek groot kommer oor veiligheid in nedersettings, en die provinsie sal die ondersoek ten volle ondersteun:

ENG LesufiOnTshwaneKillings