# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika se produksiegroei moet beloon word met groter diplomasie en infrastruktuur-ondersteuning. Dit volg nadat die land Spanje amptelik verbygesteek het as grootste sitrus-uitvoerder, met 2,9-miljoen ton in 2025. Dit word toegeskryf aan Spaanse boere wat toenemend probeer aanpas by ingewikkelde klimaatstoestande. Die departement se woordvoerder, Joylene van […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa’s production growth must be met with intensified diplomacy and infrastructure support. This as the country has officially overtaken Spain as the world’s largest exporter of citrus by volume, with 2.9 million tons exported in 2025. This shift occurred as Spanish producers navigated increasingly complex climatic conditions. […]
# Die Internasionale Monetêre Fonds waarsku die voortgesette ontwrigting van Iran druk die wêreldekonomie na ʼn meer “ongunstige” scenario, wat gekenmerk word deur swakker groei en ʼn hoër inflasie-risiko. Hy sê globale groei kan verlangsaam tot 2,5-persent, wat laer is as die verwagte 3,1-persent in sy basislyn-vooruitsig. Die blokkering van die Straat van Hormoes waardeur […]
# The International Monetary Fund is warning that the continued disruption from the Iran war is pushing the global economy toward a more “adverse” scenario, marked by weaker growth and higher inflation risks. It says global growth could slow to 2.5-percent, down from the 3.1-percent forecast in its baseline outlook. The blocking of the Strait […]
# Gauteng se LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, sê ten spyte van ʼn begroting van 179-miljard-rand vir 2026/2027, staar die provinsie ernstige uitdagings in die gesig. Dit sluit in onderbesteding en toenemende versuim om verskaffers te betaal. Die totale onderbesteding van verskeie departemente se begrotings, insluitend voorwaardelike toelae, beloop sowat 1,4-miljard-rand. Dunga sê oploping het […]
# Gauteng Finance MEC Nkululeko Dunga says, despite a 179-billion-rand budget for 2026/2027, the province is facing serious challenges, including underspending and the increasing non-payment of suppliers. The total underspend of budgets of several departments, including conditional grants, is around 1.4-billion-rand. Dunga says accruals have risen to 9.3-billion-rand, leaving service providers unpaid:
# ‘n Nuwe ondersese kabelprojek wat Europa met Afrika verbind, is van stapel gestuur na die ondertekening van ‘n memorandum van ooreenkoms deur verskeie maatskappye, insluitend die Orange Group en Sonatel. Die ‘Via Africa’ kabelprojek is daarop gemik om digitale konnektiwiteit tussen die vastelande te verbeter. Die kabelstelsel sal Europa met Suid-Afrika verbind langs Afrika […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is bewus van kommer oor stadige beleggingslewering en hou vol vordering word gemaak deur middel van voortgesette hervormings. Tydens sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering het Ramaphosa gesê die regering se beleggingsveldtog bly op koers, met pogings gemik op die verbetering van vertroue, die ontsluiting […]
# Die Gautengse Drankhandelaarsvereniging sê baie drankondernemings in die townships het steeds te kampe regsonsekerheid ten spyte van bestaande bepalings wat die oordrag van sjebienpermitte moontlik maak. Handelaars eis nou ‘n volledige hersiening van dranklisensiewette na ‘n verdoemende ondersoekverslag na die Gautengse Drankraad, wat jare se regulatoriese mislukkings en inkonsekwente afdwinging uitlig. Jongikhaya Kraai van […]