# Adjunkpresident Paul Mashatile verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings waarin hy en die minister van Vervoer, Barbara Creecy, vrygespreek is van oortredings rondom die aanstelling van die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, John Lamola. Mashatile se waarnemende woordvoerder, Keith Khoza, sê die bevindings verwerp bewerings van onbehoorlike privaat onderhoude en bevestig weer vertroue […]
# The Land Party has urged president Cyril Ramaphosa to investigate bribery allegations involving billionair Elon Musk and satellite company Starlink, saying the claims raise concerns about regulatory credibility in South Africa. Musk alleged officials demanded bribes for a licence and suggested compliance manipulation. The party says the accusations cannot be ignored and wants a […]
# ‘n Verslag van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap toon dat twee van sy lede nou van die wêreld se hoogste brandstofpryse het, na skerp stygings wat verband hou met die oorlog tussen Amerika en Israel teen Iran. Malawi en Zimbabwe is boaan die streeklys, terwyl Angola steeds van die wêreld se goedkoopste brandstof het. In Suid-Afrika […]
# ActionSA has accused Gauteng’s MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Jacob Mamabolo, of enabling a cover-up in the Emfuleni local municipality’s 16-million-rand fleet procurement scandal. The party’s Mongezi Ntsebenzo says the municipality allegedly paid for 17 vehicles but received only six, with one later disappearing. It criticises a copy-paste response from the municipal […]
# Die Noord-Kaapse premier, Zamani Saul, sê die Konferensie vir Beleggings- en Werksgeleenthede wat in Kimberley aan die gang is, is daarop gemik om industrialisering, ekonomiese groei en werkskepping te bevorder. Saul het bevestig die provinsie teiken ‘n bruto binnelandse produk van 200-miljard rand en 60-duisend werksgeleenthede teen 2030, met die streek wat groot geleenthede […]
# ‘n Getuie voor die Madlanga-kommissie, die sakeman van Noordwes en ANC-streektesourier Suliman Carrim, is na die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg gehaas nadat hy vermoedelik ‘n hartaanval gehad het terwyl hy in ‘n gimnasium geoefen het. Sy toestand is nie bevestig nie. Carrim sou Donderdag voortgaan met sy getuienis oor korrupsiebewerings verbind aan die sakeman […]
# A Madlanga commission witness, North West businessman and ANC regional treasurer Suliman Carrim, has been rushed to Netcare Milpark Hospital in Johannesburg after suffering a suspected heart attack while exercising at a gym. His condition remains unconfirmed. Carrim was due to return to the commission on Thursday to testify on corruption allegations involving businessman […]
# Meer as 32-miljoen mense wêreldwyd kan in armoede gedompel word deur die ekonomiese gevolge van die Midde-Oosterse oorlog. Dit is volgens ‘n verslag deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram, wat verklaar dat die wêreld ‘n driedubbele skok kan ondervind: energie, voedsel en swakker ekonomiese groei. Die program sê hoewel ryk lande in ‘n sterker […]
# Deputy president Paul Mashatile has welcomed findings by the Public Protector clearing him and Transport minister Barbara Creecy of wrongdoing in the appointment of South African Airways CEO John Lamola. Mashatile’s acting spokesperson Keith Khoza, says the findings dismiss claims of improper private interviews, reaffirming confidence in the integrity of the recruitment process within […]