# Die ACDP is versigtig optimisties dat die mediumtermyn-begrotingsverklaring goeie nuus sal inhou, veral rakende die land se skuldvlakke, met inkomste-invordering wat na verwagtig voorspellings sal klop. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal môre die regering se fiskale beleid vir die volgende drie jaar uiteensit, insluitend inkomste- en uitgawe-prestasie. Steve Swart van ACDP vra Godongwana om die bykomende belastinginkomste vir brandstofverligting aan te wend aangesien stygende lewenskoste steeds druk plaas op Suid-Afrikaners:
ACDP vra Godongwana om belasting-meevaller vir brandstofverligting te gebruik [KLANK]
ENG SwartOnTaxWindfall