# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê betalingstelsels vorm noodsaaklike ekonomiese infrastruktuur. Hy het op die Bank-betalingskonferensie planne uiteengesit om die stelsel op te gradeer en veiliger, doeltreffender en toegankliker te maak. Die fokus sluit in die uitbreiding van toegang vir meer rolspelers buiten banke, die uitbreiding van PayShap, eenvormige QR-kodes en die ontwikkeling van ‘n enkele digitale identiteit vir betalings. Kganyago sê die Reserwebank is besig om oorgrensbetalings te verbeter:
Reserwebank beywer hom vir moderne en toeganklike betalingstelsels [KLANK]
ENG-KganyagoOnInstitutions