# Die vakbond Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Reserwebank gevra om rentekoerse onveranderd te hou wanneer sy Monetêre Beleidskomitee hierdie week vergader. Volgens die vakbond is die inflasiestyging tot vyf-persent in Junie hoofsaaklik veroorsaak deur hoër brandstofpryse wat met die konflik in die Midde-Ooste verband hou , eerder as sterk verbruikersvraag. Theuns du Buisson van Solidariteit […]
# Die Verenging van Staatsamptenare verwelkom die inhegtenisneming van verskeie verdagtes, insluitend senior wetstoepassingsbeamptes, in verband met ‘n rooftog van edelstene ter waarde van 15-miljoen-rand. Claude Naicker van die vakbond sê die deurbraak beklemtoon die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se rol in die bekamping van korrupsie. Naicker het gevra grondwetlike onafhanklikheid vir OPOD en het Nasionale Tesourie […]
# Build One South Africa het die besluit deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana verwelkom om die verwydering van die direksie van die Openbare Beleggingskorporasie te oorweeg. Die leier van BOSA, Mmusi Maimane, sê die stap erken diepgaande bestuursmislukkings by die instelling. Graham Charters van die party vra ‘n onafhanklike tussentydse raad, ‘n forensiese […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, moedig ondernemings aan om aansoek te doen vir die uitvoermededingsprogram, wat ondernemings wil help om hul teenwoordigheid op internasionale markte uit te brei. Die program bied ondersteuning met die voldoening aan internasionale standaarde, die verbetering van produkte, uitvoernakoming, e-handel en die uitbreiding van […]
# Western Cape Agriculture, Economic Development and Tourism MEC Ivan Meyer urges businesses to apply for the export competitiveness enhancement programme, which aims to help companies expand into international markets. The programme offers support with meeting global standards, improving products, export compliance, e-commerce and production capacity. Meyer says boosting exports is key to creating jobs, […]
# Standard Bank verwag die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee gaan môre ‘n verdere rentekoersverhoging oorweeg. Inflasie het in Junie tot vyf-persent gestyg vanaf 4,5-persent in Mei, hoofsaaklik aangedryf deur hoër brandstofpryse en openbare vervoerkoste. Dit beteken inflasie bly ver bo die Reserwebank se teiken van drie-persent. Elna Moolman van die bank sê enige verdere […]
# Die vakbond FAWU veroordeel wat hy beskryf as die bestuur van die Parktonian Hotel in Braamfontein, Johannesburg, se voortgesette aanslag op werknemers se regte. Vakbondlede het met ‘n beskermde staking begin en beskuldig die hotel dat hy sy werknemers se diensvoorwaardes eensydig verander het. Edwin Mabowa van FAWU sê die geskil handel oor onbetaalde […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê hulle is steeds bereid om oor ‘n einde aan die Iranse krisis te onderhandel, maar Teheran neem die gesprekke nie ernstig op nie. Die toenemende konflik het twee van die wêreld se belangrikste energievervoer-roetes ontwrig. Rubio het ‘n vergadering van Suidoos-Asiatiese ministers bygewoon, ‘n dag […]
# Standard Bank expects the South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee to consider another interest rate increase when it meets this week. June inflation rose to five-percent from 4.5-percent in May, driven mainly by higher fuel prices and public transport costs, leaving inflation well above the Reserve Bank’s three-percent target. The bank’s Elna Moolman […]