Skip to content

AfriForum vra verligting vir verbruikers te midde van hemelhoë brandstofpryse [KLANK]

# AfriForum sê die Mediumtermyn-begrotingsrede moet verligting vir verbruikers insluit te midde van hemelhoë brandstofpryse, asook ander maatreëls wat ekonomiese groei bevorder. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting vandag in Kaapstad die regering se hersiene fiskale uitkyk tydens ʼn hibriede sitting van die Nasionale Vergadering uiteensit. Louis Boshoff van AfriForum sê Godongwana moet onthou die hoë belastinginkomste kom steeds uit die sak van ʼn kleiner wordende groepie betalers, daarom moet die regering groter waardering vir die land se belastingbetalers toon:

AFR BoshoffOnRelief