# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Iran gedreig met die verpletterendste ekonomiese operasie ooit terwyl ‘n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, steeds in die lug hang. Trump sê in ‘n plasing op Truth Social Teheran het nie ‘n ooreenkoms aanvaar nie, wat gelei het tot wat hy ekonomiese oorlogvoering en isolasie op ‘n […]
# US president Donald Trump has threatened Iran with the most crushing economic operation ever taken against any country, while a deal to end the war remains at an impasse. In a post on Truth Social, Trump says Tehran failed to accept a deal, resulting in what he calls economic warfare and isolation on an […]
# Die energiereguleerder, NERSA, het in die eerste kwartaal van die huidige boekjaar 124 opwekkingsaanlegte geregistreer. Dit wek saam 804 megawatt krag op, met ʼn geraamde beleggingswaarde van 20,18-miljard-rand. Foto-voltaïese sonkrag-tegnologie was die gewildste keuse vir die opwekking van elektrisiteit. NERSA se woordvoerder, Charles Hlebela, sê 63 van die 124 aanlegte is aan munisipale verspreidingsnetwerke […]
# The National Energy Regulator of South Africa has registered 124 generation facilities during the first quarter of the 2026/2027 financial year. These facilities have a total capacity of 804 megawatts, with an estimated investment value of 20.18-billion-rand. Solar photovoltaic technology was the most popular choice for electricity generation. Nersa’s spokesperson, Charles Hlebela, says that […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy is verheug omdat die verbruikersprysinflasie in Julie tot 4,3-persent gedaal het van die 5-persent in Junie. Suid-Afrika se inflasiekoers het in Julie die eerste keer in vyf maande verlangsaam, hoofsaaklik weens ʼn aansienlike daling in brandstofkoste. Matthew Parks van Cosatu sê die oorlog in die Midde-Ooste moet eindig en […]
# Die vakbond, Saftu, sê die land se ekonomie word geteister deur hemelhoë werkloosheid, massa-armoede, ongelykheid, trae groei en dalende nywerheids-aktiwiteit. Inflasie het in Julie tot 4,3-persent gedaal teenoor vyf-persent in Junie. Asive Dyani van Saftu sê die medisyne wat voorgeskryf word vir ʼn inflasie-beperkende monetêre beleid, hoë rentekoerse en fiskale besuiniging, word toegedien aan […]
# Union federation Cosatu says it is heartened by the tentative fall in consumer price inflation to 4.3-percent in July, down from 5.0-percent in June. South Africa’s inflation rate slowed for the first time in five months in July, partly due to a steep drop in fuel costs. Cosatu’s Matthew Parks says the war of aggression […]
# The South African Federation of Trade Unions says the country has an economy scarred by world-beating unemployment, mass poverty, inequality, stagnant growth and declining industrial capacity. Headline inflation eased to 4.3-percent in July from 5.0-percent in June. Saftu’s Asive Dyani says the medicine prescribed for inflation- restrictive monetary policy, high interest rates, and fiscal […]
# President Donald Trump sê Amerika het “ʼn baie regverdige” handelsooreenkoms met Kanada bereik. Onderhandelaars het gister vergader nadat Trump die instelling van 50-persent-tariewe op ʼn reeks Kanadese produkte voorlopig uitgestel het. Kanada se eerste minister, Mark Carney, sê hulle werk aan ʼn ooreenkoms waar die beste bepalings ingesluit word by elke land se belangrikste […]