# FNB says South Africa has started 2026 with cautious optimism, but global tensions, including the Middle East conflict, are affecting the economic outlook. The bank states the recovery may slow down, but is not expected to stop. It added that local reforms should improve costs and strengthen the economy over time. Koketso Mano says […]
# The High Court in Durban in KwaZulu-Natal has postponed the provisional liquidation hearing of Tongaat Hulett to June after a new funding agreement was reached. The Industrial Development Corporation has increased post-commencement funding from 2.3-billion-rand to 2.5-billion-rand, extending the support period to the end of June 2026 to help sustain the company’s operations. The […]
# The V&A Waterfront in Cape Town has been recognised at the 2026 World Travel Market Africa Responsible Tourism Awards for its academy, which connects young people with entry-level jobs in tourism, hospitality and retail. Since launching in 2023, the programme has helped 315 young Capetonians find work across 46 businesses in the precinct, with […]
# The DA says Eskom’s system for dealing with municipal debt is failing, with debt now at about 111-billion-rand and still rising despite a National Treasury debt relief programme. The party calls for a parliamentary inquiry into the utility’s municipal distribution agency agreements, arguing the rollout has been slow, and most municipalities are not complying […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die belangrikheid van parlementêre diplomasie beklemtoon te midde van die 152ste Interparlementêre Unie-vergadering wat in Istanbul, Turkye, plaasvind. Belangrike besprekings sluit in, kunsmatige intelligensie-bestuur en veilige moederskap. Didiza sê die platform is noodsaaklik vir die bevordering van vrede, samewerking en verantwoordbaarheid te midde van internasionale […]
# Kaapstad Toerisme het goud gewen op die 2026 TITAN Brand-toekennings vir hul “My Kaapstad”-veldtog in die kategorie Beste Visuele Storievertelling. Hoof-bemarkingsbeampte Briony Brookes sê die veldtog is vereer vir sy outentieke benadering, wat die stad deur inwoners se geleefde ervarings eerder as geskrewe toerisme-inhoud ten toon stel. Sy sê die prestasie weerspieël Kaapstad se […]
# ‘n Langdurige konflik tussen die Kaapstadse taxi-verenigings CATA en CODETA het weer opgeduik te midde van voortdurende geweld oor roetes. Die geweld het oor die jare die lewens van talle taxi-eienaars en -bestuurders geëis. Die nasionale liggaam SANTACO se uittredende voorsitter, Mandla Hermanus, vra mededingende groepe om saam te werk en beklemtoon dat ‘n […]
# Die Madlanga-kommissie het die verskyning van sakeman, Suliman Carrim, tot 29 April uitgestel. Carrim sou vandag getuig, maar hy ontvang steeds mediese sorg ná ‘n voorval in ‘n gimnasium in Sandton vroeër hierdie week. Carrim word beskuldig dat hy meer as twee-miljoen-rand in betalings aan ‘n onderneming wat verbind word met die omstrede sakeman, […]
# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, waarsku vroeë optrede mag nodig wees om stygende inflasie-gevare te bekamp wat verband hou met wêreldwye spanning. Hy het in Washington verwys na Die Slag van Rorke’s Drift tydens die Anglo‑Zoeloe‑oorlog, en die geskiedkundige bevel om “te wag totdat jy die wit van sy oë sien” […]