# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die koste van die tydelike verlaging van die brandstofheffing, van April tot Junie 2026, beteken ʼn verlies van ongeveer 17,2-miljard-rand aan belastinginkomste. Die regering het die vermindering van drie-rand per liter vir petrol en 3,93-rand per liter vir diesel tot Junie verleng. Godongwana sê dis ʼn strategiese […]
# Die Verenigde Arabiese Emirate sal volgende maand aan die OPUL- en OPUL+-groepe van groot olieproduserende nasies onttrek, wat ‘n einde maak aan sy lidmaatskap van meer as 50 jaar. OPUL is in 1960 gestig om die belange van groot olie-uitvoerders te beskerm deur produksie te koördineer om bestendige inkomste vir sy lede te verseker. […]
# Finance minister Enoch Godongwana says the estimated cost of the temporary fuel levy relief from April to June 2026 is 17.2-billion-rand in foregone tax revenue. Government has extended the three-rand per litre reduction in the fuel levy for petrol and 3.93-rand per litre relief for diesel, will remain in effect until June. Godongwana says […]
# The United Arab Emirates will withdraw from OPEC and OPEC+ groups of major oil-producing nations next month, ending its membership of over 50 years. OPEC was formed in 1960 to defend the interests of major oil exporters by coordinating production to ensure steady revenue for its members. UAE Energy minister, Suhail Mohamed al-Mazrouei, says […]
# South32 and Eskom are progressing discussions on a long-term electricity solution for the Hillside Aluminium Smelter in KwaZulu-Natal, expected to begin in 2031. A joint working group will explore renewable energy integration with firming capacity under existing regulations. Both parties say the plan aims to support industrial growth, job security, and decarbonisation goals. The […]
# The Ministries of Finance and Mineral and Petroleum Resources have announced an extension of temporary fuel levy relief to help cushion consumers against rising fuel prices driven by the ongoing Middle East conflict. The three-rand per litre fuel levy cut introduced this month will now continue into next month and June, with additional relief […]
# The Motor Industry Staff Association says temporary fuel relief measures will not be enough to prevent a sharp fuel price increase next month. The union warns that rising global oil prices linked to the conflict in Iran could push petrol up by around two-rand per litre, and diesel by up to six-rand per litre. […]
# South32 en Eskom se gesprekke vorder oor ‘n langtermyn-elektrisiteitsoplossing vir die Hillside Aluminium Smelter in KwaZulu-Natal, wat na verwagting in 2031 in werking sal tree. ‘n Gesamentlike werkgroep sal die integrasie van hernubare energie ondersoek, met die versterking van kapasiteit onder die huidige regulasies. Beide partye sê die plan is daarop gemik om industriële […]
# Die Ministeries van Finansies en Minerale en Petroleumbronne het ‘n verlenging van die tydelike brandstofheffingverligting aangekondig om verbruikers te beskerm teen stygende brandstofpryse wat deur die voortgesette Midde-Oosterse konflik gedryf word. Die brandstofheffingsverlaging van drie rand per liter wat hierdie maand ingestel is, sal nou volgende maand en Junie van krag wees, met bykomende […]