# Belangegroepe in die vervaardigingsbedryf het die Nasionale Tesourie versoek om te verduidelik waarom vervaardiging dalk nie Suid-Afrika se hoofbron van toekomstige groei vir werksgeleenthede sal wees nie. Die Suider-Afrikaanse Federasie vir die Staal- en Ingenieursbedryf, die Manufacturing Circle en Polasa sê vervaardiging bly noodsaaklik vir industriële ontwikkeling, uitvoere en ekonomiese veerkragtigheid. Hulle waarsku dat […]
# Die teen-korrupsie-deskundige Albertus Schoeman het aan die Madlanga-kommissie gesê Suid-Afrika behoort beslaglegging op bates sonder ‘n strafregtelike skuldigbevinding te oorweeg om onverklaarde welvaart doeltreffend te bekamp. Schoeman sê dit kan duur en tydrowend wees om misdaad te bewys, wat hulpbronne weghou van groot korrupsiesake. Schoeman stel voor finansiële verklarings moet gebruik word om onverklaarde […]
# Anti-corruption expert Albertus Schoeman has told the Madlanga Commission that South Africa should consider non-conviction-based confiscation to tackle unexplained wealth more effectively. Schoeman said proving criminal conduct can be costly and time-consuming, diverting resources from major corruption cases. Schoeman suggested using financial disclosure systems as evidence to identify undeclared assets, allowing quicker sanctions against […]
# Die Madlanga-kommissie het gehoor korrupsie binne die Polisiediens volg drie belangrike neigings. Die teen-korrupsie-deskundige Albertus Schoeman het getuig dit behels die misbruik van gesag om ondersoeke te belemmer, die lekkasie van vertroulike inligting aan misdadige netwerke, en die manipulering van verkrygingsprosesse vir persoonlike gewin. Hy waarsku georganiseerde misdaad het swakpunte in die polisie se […]
# Die entrepreneur en mediapersoonlikheid Lasizwe Dambuza het die privaat sektor uitgedaag om meer te doen om jongmense te bemagtig. Hy het tydens FNB se reeks oor privaat welvaart bevraagteken hoekom jongmense feitlik afwesig is waar belangrike ekonomiese besluite geneem word. Dambuza het ondernemings versoek om te belê in die mediabedryf. Sy opmerkings het ‘n […]
# The Madlanga Commission has heard that corruption within the SAPS follows three key patterns. Anti-corruption expert Albertus Schoeman testified that these include the abuse of authority to obstruct investigations, the leaking of confidential information to criminal networks, and the manipulation of procurement processes for personal gain. Schoeman warned that organised crime has exploited weaknesses […]
# Standard Bank se uitvoerende hoof vir Afrika-streke en Buitelandse Bedrywighede, Lungisa Fuzile, het Afrikaleiers en ondernemings versoek om die vasteland se uitdagings te omskep in geleenthede vir groei. Fuzile het op die Africa Unlocked 2026-konferensie in Kaapstad gesê die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied, beleggings in infrastruktuur, energiesekerheid en kunsmatige intelligensie is uiters belangrik vir ekonomiese […]
# Entrepreneur and media personality Lasizwe Dambuza has challenged South Africa’s private sector to do more to empower young people. Speaking at FNB’s Private Wealth Series, he questioned why youth are underrepresented in spaces where key economic decisions are made. Dambuza also urged businesses to invest in the media industry, saying it provides opportunities for […]
# Suid-Afrika se windenergie-sektor kan teen 2042 sy arbeidsmag met tot 400-persent verhoog indien die beplande uitbreiding van hernubare energie voortgaan. Die wêreld se voorste windturbine-vervaardiger, Vestas van Denemarke, sê indiensneming in die bedryf kan groei vanaf drie-duisend-750 tot meer as 20-duisend werksgeleenthede. Die onderneming waarsku egter beleidsekerheid, ‘n voorspelbare verkrygingsprogram en groter netwerkvermoë is […]